SLAAG DIE GRAAD: Graad 4 – 6
R98,00
n Belangrike ouerhandeleiding geskryf deur onderwysers met n humorsin en baie jare ondervinding!
n Belangrike ouerhandeleiding geskryf deur onderwysers met n humorsin en baie jare ondervinding!
Stap vir stap, nie-voorskriftelike gids oor wat van leerders in sekere grade verwag word.
Bruikbare en praktiese wenke vir beide onderwysers en ouers altyd byderhand. Graad 4-6.
Totale aantal bladsye: 40
Skrywer: A. Scott